Tel: 016 341 2631

E-pos: admin@lsagvisser.co.za

Kultuur

Laerskool AG Visser fokus op ‘n holistiese benadering ten opsigte van kultuurontwikkeling en poog om soveel geleenthede moontlik te skep waar leerders hulle talente kan ontdek en verfyn.

Kultuurgeleenthede sluit afrigting en kompetisies in. Die skool bied verskeie genres aan met behulp van interne kundiges. Ons doelwit is om relevant te bly en ook om jaarliks aan te pas by veranderende behoeftes. Ons hou ons oog op nuwe ontwikkeling en skep geleenthede vir deelname sover as moontlik. 

Tans word die volgende aktiwiteite aangebied:

Koor

Redenaars

Public Speaking

Eisteddfod

Revue

Drama

Sang

Visuele kuns