Leerders in die intermediêre fase word in Afrikaans onderrig en dus moet die leerder Afrikaans goed kan praat, lees en skryf.
Vakke
Assesseringskriteria
KODE 7: PERSENTASIE: 80 – 100% – Uitmuntende Prestasie
KODE 6: PERSENTASIE: 70 – 79% – Verdienstelike Prestasie
KODE 5: PERSENTASIE: 60 – 69% – Beduidende Prestasie
KODE 4: PERSENTASIE: 50 – 59% – Bevredigende Prestasie
KODE 3: PERSENTASIE: 40 – 49% – Gemiddelde Prestasie
KODE 2: PERSENTASIE: 30 – 39% – Basiese Prestasie
KODE 1: PERSENTASIE: 0 – 29% – Nie bereik nie
Onderwysers
Me. Marthie Rabie, Elsabé Gryffenberg, Ané Holm’ner, Carla Benadé en Mnr. Jacques Olivier
Hoofkomponente
Taalstruktuur, Luister en Praat (mondeling), Leesvaardighede, Skryf en Weergee
Progressievereiste
Afrikaans is die eerste taal dus is die slaagvereiste 50%
Vak-aktiwiteite
Junior en Senior Redenaars, Spel-Olimpiade, Nasionale leesbevordering
Onderwysers
Me. Marthie Rabie, Elsabé Gryffenberg, Lanelle Wium, Mnr. Jacques Olivier en Louis Venables
Hoofkomponente
Listening and Speaking, Reading and Viewing, Writing and Presenting, Language structure and Conventions
Progressievereiste
Die slaagvereiste vir Engels, tweede taal is 40%
Vak-aktiwiteite
Public speaking, Spelling Bee
Onderwysers
Me. Marthie Rabie, Elsabé Gryffenberg, Nadia Greyling, Lanelle Wium en Riana de Villiers
Hoofkomponente
Getalle, bewerkings en verwantskappe, patrone, funksies en algebra, ruimte en vorm, meting, datahantering
Vak-aktiwiteite
Wiskunde-Olimpiade
Onderwysers
Me. Marthie Rabie, Elsabé Gryffenberg en Ané Holm’ner
Hoofkomponente
Aardrykskunde en Geskiedenis
Progressievereiste
Slaagvereistes 40%
Onderwysers
Me. Elsabé Gryffenberg, Lanelle Wium en Aneleen Grové
Hoofkomponente
Plant- en dierkunde, elemente, natuurlike prosesse, materie, tegnologiese stelsels en sisteme, tegnologiese ontwikkeling.
Progressievereiste
Slaagvereistes 40%
Onderwysers
Me. Marthie Rabie, Aneleen Grové, Riana de Villiers en Carla Benadé
Hoofkomponente
Persoonlike Welsyn, Liggaamlike Opvoeding, Kuns
Progressievereiste
Slaagvereistes 40%
Ekstra klasse
Word aangebied op Maandae, Dinsdae en Woensdae vanaf 13:30 – 14:00
Dinsdae: Afrikaans
Woensdae: Wiskunde
Donderdae: Engels
Wiskunde- en Taalverryking
Ekstra opdragte en blootstelling aan kompetisies in die klas, skool sowel as op Distrik, Provinsiale en Nasionale vlak word aan leerders gebied.Rekenaarprogramme is beskikbaar in die rekenaarsentrum.
Leessentrum
Die aanmoediging van lees vir ontspanning en vir navorsing