Blitsvinnig, rats en sterk maak Vissies atlete hul merk elkeen gee sy beste so leer ander skole hul leste Nuwe rekords opgestel as Vissies oor die wenstreep snel of hul gewigstoot of hoogspring elke mater kry erkenning Die atletiek-vlam het hoog gebrand Vissies hand aan hand, die beste in die land!