Tel: 016 341 2631

E-pos: admin@lsagvisser.co.za

LANDLOOP

Hooforganiseerder
Mnr. Jacques 

Skolelandloop 2024

Die volgende atlete was deel van die landloopspan vir 2024. Wessel Oosthuizen, Jayden Horn, Gustaf Horn, Dvonga Mabuza, Thabang Mokoena, Tshepo Mokoena, Katleho Motsele, Keenan Wilcocks, MJ Wolmarans, Percy Leboho, Re-Jordan Pienaar, Cherica van der Westhuizen, Leané Pretorius en Victor le Roux. Hierdie atlete het aan 4 byeenkomste deelgeneem wat in Vereeniging plaasgevind het. Percy Leboho, Re-Jordan Pienaar, Cherica van der Westhuizen, Leané Pretorius en Victor le Roux was ná hierdie vier geleenthede deur na die D7-byeenkoms wat by Hoërskool Phoenix in Vereeniging plaasgevind het. Leané Pretorius en Victor le Roux was na die geleentheid gekies om deel uit te maak van die D7-span wat die Sedibeng Oos-streek by die Gauteng-kampioenskappe verteenwoordig het te Hoërskool Die Anker, Brakpan. Landloopklub Leané Pretorius en Victor le Roux het aan Klublandloop deelgeneem. Hul het deurgegaan na die Athletics Vaal Triangle asook Athletics South Africa-byeenkoms in Vereeniging.